10 Comments

    • Ag baie dankie 🙂 Dit is natuurlik baaaaaie erger as wat dit klink ne? 😉 Of is dit nou andersom? Nie naastenby so erg as wat dit klink nie? Some days are diamonds, some days are rocks…. En ek het altyd gedink, some days are diamonds, some days are coals…. 🙂

  1. Wel dis nou n regte egte beskrywing van n huis met n moeder. Klink nie of die vader vreeslik simpatie het met die moeder nie. Ek dink jul moet beide bietjie n rooster opstel en die werkies helfte helfte deel. (Makliker gesê as gedaan 🙁 )

  2. So gaan dit maar party dae en ma’s verstaan dit beter as pa’s. Ek is oortuig daarvan dat sommige van die goed wat ons as ma’s doen eenvoudig “onsigbaar” is vir die res van die huishouding, totdat hulle die dag nie gedoen is nie. Intussen hardloop ek rond soos ‘n “road runner” voël om al daai “onsigbare” goed gedoen te kry! Sterkte met die tuisskool ook daarby!

Leave a Reply