9 Comments

  1. Franza De Kock

    Marlize, dankie hiervoor. Twee jaar wat my seun hemel toe is. Hierdie is SO eerlik, So waar, So eg. Ek struggle ook met Hoe maak ek my kop dat hy verstaan ? ……………………

    • Liewe Franza,

      baie, baie dankie vir jou skrywe, en dankie dat jy dit gedeel het. Ek staan nederig…
      Ek hoop dat jou kop eendag die verstaan sal kry… Baie liefde. Marlize

  2. Verstaan sal n mens nie sommer nie. Die litteken bly vir altyd. Hartroerend geskryf. Ek wou eers nie lees nie maar kon nie help om dit tog te doen nie. Selfbeskerming is belangrik in die lewe(my lewe) ek hou nie daarvan om herinner te word aan die dood van n geliefde nie.

Leave a Reply