8 Comments

  1. Leenke

    Ek het alles geglo wat jy se toe ek in NZ aangekom het.Ek het geglo dat waar jy woon,wat jy doen en wat jy verdien nie saakmaak in NZ nie.Ek stem saam ek stel nie in jou SA adres of watse kar jy gery het belang nie,maar boeta die kiwis stel BAIE belang in wat jy doen en hoeveel geld jy het.Die skole se hul graag vir nuwe immigrante,is almal ewe goed.Dis uiterste groot snert.My familie in Aus het dit ook beleef:die skoolwaarheen jou kind gaanis uiters belangrik vir toekomstige verdienste,plek in kursusse en die uni’s waartoe hul toegelaat word.In Aus is semi-privaat beter as staat en privaat beter as semi-privaat en die staatskole word nie geag nie.In NZ,is sekere gebiede se staatskole hoogs aanvaarbaar en andere absoluut gladnie.Daar word gewoon gelieg vir nuwelinge dat daar soveel gelykheid is-daar is gelykheid vir BUITESTAANDERS,dus nuwer immigrante,maar dis regtig nie waar in die breer gemeenskap nie.Die snobisme is subtieler maar niks minder dodelik as in SA nie.Gaan grawe bietjie en vind die “versteekte statistieke” tov die “regte skole” en “regte areas” en begryp dat ons as SAs buite die ingeligte kringe is en dat ons mekaar eerder moet bystaan,as beduiwel soos so dikwels gebeur.Ons is almal nuut en ons verstaan NIE die “fynskrif” in die nuwe lande nie en ons moet maar eerder beter vriende maak met Aussies en kiwis en leer

    • Baie dankie vir jou terugvoering. Ek stem saam ten opsigte van die nuwe vriendskappe wat gesmee moet word.

      Ons bly al sewe jaar hier, en in die sewe jaar het ek nog nie teengekom dat my Aussie vriende enigsins bekommerd is oor waar my kinders skool gaan (ek home school) of waar ek bly watter motor ons bestuur nie. Hulle vra selde indien ooit watter werk my man doen. Ek net trouens die naweekl met ‘n ander vriendin gesels wat ook al donkie jare hier woon en sy het vertel hoe haar Aussie vriendinne eers na vier jaar gatergekom het dat sy eintlik ‘n laerskool onderwyseres in nering is.

      Wat vir my hartseer is, is dat dit in my geval, juis my mede landgenote was wat hierdie vrae gevra het, en ek kon dadelik onderskei wie dit doen omdat hulle my werklik net beter wou leer ken, en die wat dit gedoen het om te oordeel of ek enige voordeel al dan nie vir hulle inhou.

      Die menslike psige is nou maar eenmaal een van aanhoudende vergelyking, en selftwyfel, en ek glo dat mens oral waar jy gaan die gevoel van ‘gemeet en te lig bevind’ kan ervaar… Tog het ek hier dierbare vriende kom maak wie glad nie in my status al dan nie belangstel.

  2. Such an erudite and insightful post. I’d never thought about the fact that we are sizing people up when we ask those questions, and call me guilty, because I often to it, and you’re right it doesn’t matter a fig where we’ve come from, what our husbands do or where we live. I guess it’s just ingenious not to have some other more interesting ‘small talk’ questions at the ready which would be far more appropriate and revealing.

    • Thanks for your response:) I am just as guilty and have also learnt to evaluate the intent behind the questions though:) But after two expats told me that is what they encountered I decided, ‘Let’s get contentious and let them know how it goes.”
      Though many would offer and say that Australia is not as egalitarian as I would make it out to be;)

  3. Nathaly

    This has made me cry today. I live in a world where love and acceptance for whom I am does not come easily, even from the family who are supposed to unconditionally. So reading your words made me have hope and renewed purpose for our move to Oz. We are still in the process of getting all the paperwork together for our submission for a visa, but it will happen soon. And soon I will be in a place I can call home, fit in, feel safe and loved, and build a good future for my family. Thank you!

    • I do hope that you find it here. But self acceptance goes a long way:) when you arrive and you need an ear let me know:) all the best for your impending move, and may you come to find what you are hoping for.

Leave a Reply