10 Comments

  1. Ek hoop nie jy gee om nie tjomma, maar ek’t hierdie post op “SA ladies in Perth” geshare. Ek voel met hierdie stuk staan jy in jou woord as “interpreter” – om dit te verwoord wat so baie ander voel.

  2. Marlize, Ek het altyd maar droeëbek in my eie verbittering gesit en dieselfde snert my laat opvreet. Ek voel verlos as iemand dieselfde voel, as iemand wat ook skryf dieselfde voel.
    Ek wil weghol, en ‘n ander lewe begin. Een vol glimlagte, nuwe gevoelens en mense, ‘n lewe waar geld gladnie saakmaak nie. Ek wil iets nuuts leer, ‘n taal of iets wat regtig nie saakmaak nie,
    Maar dis tog soos Jy sê, hoe de fok doen ‘n mens dit?

    Ek waardeer jou verlossing vanmôre, dit beteken vir my dié wêreld.
    Ek moedig jou aan om NOOIT op te hou skryf nie, jy het iets wat BAIE mense wil hê!

Leave a Reply