My eerste digbundel is nou beskikbaar.

net Genade is ‘n groepie van 30 gedigte wat ek nou al vir jare in my rekenaar se hardeskryf saamdra. Ek het hulle getimmer en wat nou op die papiere van ‘n dun boekie is, is my hart op papier.

Vir net AU$10.00 (posgeld uitgesluit) kan hierdie boekie joune wees. Jy kan die boekie by my bestel. Vul die ‘contact me’ vorm in en ek kommunikeer die betalingsdetails met jou.

Die illustrasies en boekuitleg is deur die talentvolle  Amelia Sonnekus van Shining Hands gedoen.

Elke ma ken die gebed vir haar kind.

Elke ma ken die gebed vir haar kind.