Kla met die witbrood onder die arm

Kla met die witbrood onder die arm

Kla met die witbrood onder die arm “Nou weet ek hoekom mans hulle ouer vrouens intrade vir nuwe jonger goedjies,” Hanna vat ’n sluk koffie en sak nog bietjie weg in haar rusbank, “want die jong dingetjie weet nie waarvoor sy haar inlaat nie! Sy is nog te onnosel om agter te kom dat sy … [Read more…]

Wanneer ‘n vlinder vlerke kry

Charlotte Tredoux was vir almal in die buurt, Lottie. Lottie van langsaan. Lottie wat eintlik bitter graag Charlotte wou wees, maar toe staan sy en trou met Adam. Adam Niemand van die verkeerde kant van die spoor en sy word Lottie wat die fancy sigrets rook en altyd in die verte in kyk. Die dag … [Read more…]